’n Besigheid wat elke keer presteer

M.A.L. Battery Distributors (Pty) Ltd  is ’n besigheid wat elke keer presteer en doen wat hulle belowe teen baie kompeterende prys.

Dit was my ervaring met batterylaaiers, batterye en sonpanele.

Baie dankie daarvoor!

Ben

Related posts