Dankie vir super fantastiese diens!!!!!!

Eerste keer wat ek pos aankoop so vêr vir so ‘n swaar artikel doen – was maar bekommerd maar???

Van die eerste keer wat ek met jou te doen gekry het was my gevoel hier gaan iets gebeur – My battery is hier!!!!! – sommer so tjop tjop En dit goedkoper as local quotes wat hul nie kon lewer nie.

Ek wil graag vir jou sê bitter baie dankie vir alles – van die gestoei met bankoorplasings tot die battery in my huis is – ek het baie mense hier local gebel – net my geld gemors – niemand wou help nie – toe het ek besluit Abbi is my laaste kans – en Voila!!!!!

Dankie vir super fantastiese diens!!!!!!

Groete en weereens DANKIE!

 

Related posts